Jacobsdal Project recent highlights

9-month Babies Clinical Examinations, Feb 2020
Pragtige, gesonde babas was medies ondersoek deur professor Denis Viljoen en dr. Claude Bailly tydens 9 maande klinieke gehou te Jacobsdal. Psigometriese assesserings was deur Liska Bunge behartig. Hulle is bygestaan deur die projekkoördineerder Esmé Viljoen en gemeenskapswerkers Tumi Mantshiwa, Patricia Mack, Leonora Mouers en Monize Smeer.